|
Super Skin
Lightener
Super Skin Lightener
is een van die beste verbleikrome ter wêreld. Wêreldwyd verkoop.
Hidrokinoon- en steroïde-vry
Anders as die meeste verbleikprodukte,
bevat Super Skin Lightener geen hidrokinoon, ’n
sintetiese
bestanddeel, nie.
Kommer oor die veiligheid van
produkte wat hidrokinoon bevat het gelei tot die verbod daarop in die EU
en baie ander lande regoor die wêreld.
Natuurlike Bestanddele
Super Skin Lightener
word gemaak van die ekstrakte van Arbutien, Soethout,
Skutellarien en Moerbei wat almal klinies getoets en bevind
is as die beste bestanddele om die vel veilig ligter te maak.
Die bestanddele werk saam om
melamienprodusie te vertraag deur die onderdrukking van
tironisase, wat verdonkering van die vel keer.
|
 |
 |
 |
 |
|
arbutin
|
mulberry |
wild liquorice |
scutellaria |
Sigbare resultate is
moontlik in slegs twee weke, alhoewel elke vel uniek is
en dit somtyds langer duur om resultate waar te neem.
Hierdie uitmuntende
verbleikkompleks help met velverjonging, beveg
velpigmentasie baie effektief en kan gebuik word op die
gesig, nek,
hande en lyf.
Geformuleer vir alle
velsoorte, mans en vrouens.
Hoe om te gebruik
Twee daaglikse aanwendings (soggens en
saans) word aanbeveel.
Maak die vel liggies droog na reiniging en
wend egalig aan terwyl die vel om die oë vermy word. Vryf dit liggies in
tot heeltemal
geabsorbeer. Indien jou vel droog is, kan jou gewone vogroom dan
aangewend word.
Dit is noodsaaklik om elke oggend, na die
aanwending van Super Skin Lightener, ’n sonblokmiddel aan te wend, veral
as jy buite gaan wees, selfs al is dit bewolk en sonder sonskyn.
Kies ’n sonblokmiddel met ’n hoë SPF wat
die son heeltemal uitblok. Jou gewone grimering kan dan aangewend word.
Handhawing
Sodra die verlangde resultaat bereik is, kan dit behou word deur
gereelde gebruik. Twee tot vier
keer weekliks is die aanbevole hoeveelheid aanwendings om die
resultaat te handhaaf.
Met
gereelde gebruik, word die vel ligter en opgeknap om sodoende te sorg
vir ’n jeugdige, ligter, stralende gelaat.
Prys
1 x 50 ml flessie - £10
Spesiale
Aanbod: Koop 2 en kry een gratis - £20
Spesiale
Aanbod: 10 x 50 ml flessies vir £60. Ideaal vir gebruik oor die hele lyf.
10 x 50 ml flessies vir
£142
Koop aanlyn
Ons aanvaar alle algemene krediet- en debietkaarte, Worldpay, Paypal,
tjeks en posorders. Verskeping
en aflewering tot in enige land in die wêreld.
Besoek gerus hierdie skakel vir hulp met bestellings http://www.superskinlightener.com/howtoorder.htm
Ons
aanvaar alle algemene krediet- en debietkaarte, RBS Worldpay, Paypal, tjeks en
posorders. Verskeping en aflewering tot in enige land in die w?eld.
Besoek gerus hierdie skakel vir hulp met bestellings
http://www.superskinlightener.com/howtoorder.htm
Groothandel
Indien jy ’n handelaar is en Super Skin Lightener vir jou winkel,
skoonheidsalon of apteek wil aankoop, kontak ons gerus.
Internasionale verspeiders en invoerders vanaf
Europa,
VSA, Indië, Asië, Afrika, die Midde-Ooste, Rusland en ander lande in die
wêreld is welkom om navraag te doen.
Vir meer inligting, stuur ’n e-pos of besoek ons Engelse webblad
Super Skin Lightener
Vervaardig in Engeland.
|